Borrelblaps is ‘n voor– en naskoolsentrum reg langs Laerskool Rooihuiskraal. Die kinders loop deur die skoolhek en daar is geen besige paaie om te kruis nie.

Ons streef daarna om ‘n tuiste te skep, met liefde en welwillendheid vir al ons kinders.

Ons het in 1999 ons deure oopgemaak en bly geseënd met die voorreg om ‘n deel van elke kind se opvoeding en versorging te wees.

Ons beskik oor groot speelterreine, waar voorskool- en naskoolkinders apart onder toesig kan speel.

Borrelblaps is ‘n skool met Christelike beginsels en klasse word in Afrikaans as onderrigtaal aangebied.

Veiligheid is vir ons belangrik, derhalwe versoek ons die ouers om NIE DIE KINDERS die hekkode te laat insleutel nie of meedeel wat die kode is nie. Die hekkode verander elke maand.

Back Back to top