Foto's


Borrelblaps kleuterskool geniet bak en brou, pieknieks en pretdae!!

Borrelblaps het 'n voertuig spesiaal vir die oplaai en aflaai vir kinders wat na buitemuurse aktiwitieite buite die skool toe vervoer word.  Bv na Gauteng Dans Studios, Ark Jakkers, Eagles Karate Klub en Tina Cowley Leessentrum.

Borrelblaps het elke kwartaal 'n koekverkoping.



Back Back to top