Borrelblaps se skoolure is vanaf 06h15 tot 17h45, Maandae tot Vrydae, skoolvakansies ingesluit. Ons is publieke vakansiedae toe, asook 15 werksdae gedurende die Kerstyd in Desember/Januarie, om ons personeel ‘n ruskans te gee.

Maaltye word voorsien volgens ons twee-weeklikse spyskaart. Ons versoek voorskoolouers om ‘n kosblik vir ‘n versnapering om 10h00 in te pak. Naskool-ouers hoef slegs gedurende skoolvakansies ‘n versnapering vir 10h00 saam te stuur.

Back Back to top